Leer meer oor Covid-19

Coronavirus-voorsorgmaatreëls

Algemene Beskerming

Teen Die Corona Virus

Kyk gerus die volgende video om meer te leer oor hoe om die Corona Virus te voorkom.

HandWas tegniek

Die 20 sekonde Tegniek

Hierdie video leer u hoe om u hande behoorlik te was

Persoonlike Higiene

Bestry die Coronavirus

Hierdie video leer u hoe om na u daaglikse higiëne te kyk.

Beskerm Jou Gesin

Teen die Coronavirus

Hierdie video leer ons hoe om ons gesin te beskerm.

Beskerm Jou Kinders

Teen die Coronavirus

Hierdie video leer ons hoe om ons kinders te beskerm.

Publieke Vervoer

Gedurende die Covid-19 Pandemie

Hierdie video leer u hoe om versigtig te wees terwyl u openbare vervoer gebruik.

Her Jy Dalk

Die Coronavirus?

Hierdie video leer ons meer oor die Corona Virus-simptome.

Feite En Mietes 

Oor Die Coronavirus

Hierdie video leer ons meer mietes en feite oor die Corona Virus simptome.